BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Vleisfees op Karibib

    (By Isa Konrad)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Isa Konrad
    “Book Descriptions: Ná haar egskeiding keer Alet Snyman terug na Karibib toe om die drade wat sy aan die begin van die jaar daar laat lê het, weer op te tel. Haar terugkoms val saam met die jaarlikse Vleisfees, maar toe sy eers daar is, is haar nuwe lewe allesbehalwe ’n fees. Sy het ’n man se loopbaan verongeluk – ’n man vir wie sy omgee ook nog Erika Schultz, die Herero-vrou wat haar aan die begin van die jaar onder haar vlerk geneem het, wil haar nie meer daar hê nie. En toe sy haar eerste konsert op Karibib bywoon, sterf die hoofkunstenaar in die middel van die vertoning Inspekteur Con Dorfling, bevelvoerder van Karibib polisie, het pas ’n dissiplinêre verhoor weens aanranding agter die rug. Hy word ’n proeftyd van ses maande opgelê, waarna sy pos geherevalueer sal word. Con is nog in Windhoek, sy vonnis nog nie koud nie, toe hy die nuus uit Karibib kry dat ’n bekende sanger uit Duitsland op sy dorp vermoor is. Ook dat Alet Snyman terug is en by was toe dit gebeur het. Hulle sê rampe gebeur in drieë en dit is die derde keer wat sy Karibib toe kom. Dus moet dit hom eintlik nie verbaas nie. Want waar Alet gaan, volg moord en doodsake.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Ons skulde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    P. P. Fourie

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Heimwee

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Monstersaad

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Vroue met vlerke

    ★★★★★

    Kristel Loots

    Book 1

    Die kapokdokter

    ★★★★★

    François Loots

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman