BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Monstersaad

    (By Madelein Rust)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Madelein Rust
    “Book Descriptions: Renata Malan is ’n forensiese sielkundige, die miljoenêrerfgenaam van haar aangenome pa, Leon Malan, ’n eiendomsmagnaat en doktor in die sielkunde. Renata se familiegeskiedenis is tragies. Haar biologiese pa is ’n veroordeelde reeksmoordenaar wat van die gereg ontsnap het; haar ma en grootouers is onder tragiese omstandighede oorlede. Renata bring meeste van haar kinderjare in ’n weeshuis deur totdat Leon Malan haar as tiener aanneem. Renata is ’n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van ’n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone – sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien ’n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het. Is hy ’n sosiopaat, of is hy bloot ’n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red? Die saak waaraan sy werk raak uiters gekompliseerd wanneer sy besef dat Melissa se moord ook waarskynlik verband hou met ’n reeks moorde wat tien jaar gelede begin het. Sy veg teen ’n intense aangetrokkenheid tot een van die verdagtes en moet ’n paar aanslae op haar lewe trotseer. Met die hulp van haar span ontdek sy wie die moordenaar is en slaag sy uiteindelik daarin om die spoke van die verlede ter ruste te lê.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Ons skulde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    P. P. Fourie

    Book 1

    Coffeehouse Romance: Love, Joy & Lattes (Coffeehouse Romance (Small Town Cafe Inspired Heartwarming Pacific Northwest Rom-Com) Book 1)

    ★★★★★

    Harmony Noble

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Dubbelspel

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Eindspel

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    People Like Her

    ★★★★★

    Ellery Lloyd

    Book 1

    Vleisfees op Karibib

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    Doodsake op Karibib

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    The Cabin in the Woods

    ★★★★★

    Sarah Alderson

    Book 1

    Moord op Karibib

    ★★★★★

    Isa Konrad