BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    (By Irma Venter)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Irma Venter
    “Book Descriptions: Toe Ami hoor dat 'n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. En die feit dat die Valke op die toneel is, sê vir haar nog iets: die man was belangrik. Was dit 'n sluipmoord? Wie is die jong blonde vrou wat saam met die slagoffer was? En wat is dit wat die speurder by die misdaadtoneel optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van 'n Duitse joernalis, Marc Göttler. Hy ondersoek bewerings van 'n ontstellende voorval in Mosambiek, 'n paar kilometer anderkant die grens van Suid-Afrika. Is daar werklik 'n verband tussen die twee stories, soos Göttler vermoed? Die enigste oplossing is om die pad te vat, die wildernis in, waar Ami gedwing sal word om uit te vind wat vir haar die meeste saak maak.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Duifeling (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Lize Albertyn-du Toit

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Hemel en aarde en ons (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Zirk van den Berg