BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Katvis

    (By Annelie Botes)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Annelie Botes
    “Book Descriptions: Ná ’n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, ’n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal toetrek op ’n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister. Nie eens haar ma, Selina, weet waarheen Maria op pad is om ’n nuwe begin te maak nie. Die enigste mens wat van haar planne bewus is, is Lukas Delport, eienaar van Matoli Meadow, ’n gastehuis op ’n plaas in die Maclear-distrik waar Maria haar voete as bestuurder gaan vind. Maar minute nadat sy op die plaas aankom, tref die godsverskrikkende wete haar dat al die jare saam met Gerhardus net ’n leerskool was om haar voor te berei op hierdie dag van
    ontgogeling. Hier, in ’n donker kelder, gekatvis deur ’n gewetenlose bedrieër, is elke oorlewingsminuut suiwer grasie. Ná twaalf jaar is die skrywer van Trippel sewe , Klawervier , Raaiselkind en Thula-thula terug met ’n nuwe roman. Katvis gaan lesers opnuut onder die indruk bring dat Annelie Botes ’n storieverteller sonder gelyke is.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Ons skulde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    P. P. Fourie