BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Vroue met vlerke

    (By Kristel Loots)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Kristel Loots
    “Book Descriptions: Emma dra verskriklike verwyte in haar binneste rond. Sy het iets vreesliks gedoen en dit kou aan haar. Sy voel al klaar moeilik om lief te hê met haar mollige lyf en haar vaal gelaatstrekke. Miskien as sy ook funky en blond en pret kon wees sou sy liefde kon vind. Sy wil ook weet hoe dit voel om iemand se arms styf om jou te voel … iemand soos Burger Botha. Dis ’n eensame pad wat sy stap en die laaste mense by wie sy kan troos soek is haar ma en suster. Die Bybelversies van haar kindertyd weergalm in haar kop en herinner haar dat sy eintlik maar ’n closet Christen is. Sy weet wat sy verkeerd gedoen het, wat sy aangevang het, maar hoe gaan sy dit regmaak? Waar begin sy om na vergifnis te soek? As ’n mens nie van jouself hou nie is dit moeilik om te glo dat iemand anders van jou sal kan hou. En as Emma nie haarself kan vergewe, of vir haarself lief kan wees nie, wie sal ooit kan? Sy voel allesbehalwe soos ’n engel, eintlik meer soos ’n duiwel, om die waarheid te sê. Haar skuld is te swaar om alleen te dra. Emma het gehoor dat bevryding jou vlerke gee, en daar is soveel engelvroue rondom haar met vlerke. Dalk kan hulle haar help om haar eie vlerke te kry sodat sy uiteindelik vry en haarself kan wees.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Vlug van die berghaan

    ★★★★★

    Rina Cilliers

    Book 1

    'n Skandalige soen (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    'n Droomhuis vir Kristie

    ★★★★★

    Elaine Marais

    Book 1

    Lemoenbloeisels vir Alma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Bets Smith

    Book 1

    Noodvlug vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jaco Versfeld

    Book 1

    Ek, jy en Hawaii (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Analize Theron

    Book 1

    'n Tyd om te sing

    ★★★★★

    Lizelle von Wielligh