BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Vlug van die berghaan

    (By Rina Cilliers)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Rina Cilliers
    “Book Descriptions: Olivia Welgemoed se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente wat uitsien na 'n lojale predikantspaar.
    Dan kom haar pa, 'n bekende dokter van die Noord-Kaap, skielik tot sterwe. Asof sy na 'n skeepsramp alleen in 'n reddingsboot sit, reik alle hande na haar vir hulp: haar verloofde, haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek wat oorstroom ...
    Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop 'n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Hy lyk soos 'n boemelaar en word haar grootste probleem.
    Beskik Olivia werklik oor die spirituele eienskappe van die berghaan soos wat die mense se? En sal sy tussen al haar probleme en verantwoordelikhede kan leer onderskei tussen plig en ware liefde?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Lemoenbloeisels vir Alma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Bets Smith

    Book 1

    Liefde kan roes

    ★★★★★

    Madelie Human

    Book 1

    Ek, jy en Hawaii (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Analize Theron

    Book 1

    Noodvlug vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jaco Versfeld

    Book 1

    'n Tyd om te sing

    ★★★★★

    Lizelle von Wielligh

    Book 1

    Onvergeetlike liefde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    Toe gebeur Vegas

    ★★★★★

    René van Zyl

    Book 1

    'n Skandalige soen (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    Reese se dilemma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Alma Carstens

    Book 1

    Waar die wolwe huil

    ★★★★★

    Magdaleen Walters

    Book 1

    Quinn (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsa Winckler