BookShared
  • MEMBER AREA    
  • 'n Tyd om te sing

    (By Lizelle von Wielligh)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Lizelle von Wielligh
    “Book Descriptions: Tien jaar gelede het hy haar hart verniel. En hier, sonder waarskuwing, stap hy weer in haar lewe in – met daardie ontstellend sexy stoppelbaard ... Destyds was hy Ruan Smit, nou is hy die bekende Christelike sanger Jacques van die groep Storms en Stilte. Sy is egter steeds Amy, dieselfde Amy wie se hart hy destyds gebreek het. Sy kan hom nie toelaat om haar weer te misbruik nie, maar hoe weerstaan sy die aantrekkingskrag tussen hulle? Intussen soek hy huis met die liefdevolle Stella aan sy sy. Maar toe sy nuutste treffer vrygestel word, het dit almal aan die gis: Vir wie het hy dit geskryf en hoekom is dit ’n liefdeslied? Kan Amy haarself toelaat om te glo dit is vir haar? Of stel sy haarself opnuut bloot om weer seer te kry?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Quinn (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsa Winckler

    Book 1

    Liefde kan roes

    ★★★★★

    Madelie Human

    Book 1

    Ek, jy en Hawaii (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Analize Theron

    Book 1

    Noodvlug vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jaco Versfeld

    Book 1

    Vlug van die berghaan

    ★★★★★

    Rina Cilliers

    Book 1

    Toe gebeur Vegas

    ★★★★★

    René van Zyl

    Book 1

    Reese se dilemma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Alma Carstens

    Book 1

    Lemoenbloeisels vir Alma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Bets Smith

    Book 1

    Goue gloed

    ★★★★★

    Anna van Tonder

    Book 1

    Onvergeetlike liefde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    Vlinders en vonke

    ★★★★★

    El Bester