BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die kapokdokter

    (By François Loots)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author François Loots
    “Book Descriptions: Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Tien tree van hom af lê 'n groot, ronde klip. Tien tree na dokter James Barry se ondergang toe.
    In 1816 stap dokter James Barry aan wal van die Kaap de Goede Hoop om as 'n militêre chirurg se assistent te werk. Die goewerneur, lord Charles Somerset, is so in sy noppies met die enigmatiese dokter, dat hy hom ná 'n
    jaar as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel egter lord Somerset se opgewondenheid oor hom nie. Sy aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, is agterdogtig oor James se herkoms. En die ander geneeshere stem nie saam met die veranderinge wat die jong dokter op hul mediese gebied wil aanbring nie. Hy praat dan selfs van 'n keisersnee. Maar James steek 'n geheim weg, een wat hy ten alle koste wil bewaar. Gaan die tweestryd met kaptein Cloete hom finaal ontmasker?
    Die lewe van die briljante, dog raaiselagtige dr. John Barry, persoonlike arts van lord Charles Somerset, was die vonk vir hierdie historiese roman. Dit, en Barry se geheim: Ná sy dood in Londen in 1865 is ontdek hy was eintlik 'n sy …”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Heimwee

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Vleisfees op Karibib

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    The House of Doors

    ★★★★★

    Tan Twan Eng

    Book 1

    Doodsake op Karibib

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Geheim van die gruwelsand

    ★★★★★

    Zirk van den Berg

    Book 1

    Buit

    ★★★★★

    Dibi Breytenbach

    Book 1

    Sirkus (S-boek reeks, #5)

    ★★★★★

    Irma Venter