BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die vertes in

    (By Zirk van den Berg)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Zirk van den Berg
    “Book Descriptions: Duits Suidwes-Afrika, 1905. ‘n Tyd van oorlog en beroering.
    Die tengerige Siegfried Bock kom as soldaat na die protektoraat om sy staal te wys. Maar hy word gou ontnugter toe hy vergrype aanskou wat hy nie kan vergeet nie. Lisbeth Löwenstein is hier om met ’n man te trou wat sy skaars onthou, ’n setlaar wat vir haar armlastige ouers geld gestuur het om haar tot vrou te neem. Mordegai Guruseb ontsnap uit ’n konsentrasiekamp waar gevangenes van ontbering omkom. Maar kort voor lank word sy vryheid weer bedreig. En dan is daar die mislukte dokter Albert Pitzer wat homself ’n wetenskaplike ag en hoop om data te versamel wat sy teorieë staaf. Alvaus Luipert, ’n plaaslike skoolmeester, duld egter nie sy arrogante aannames en vernederende metodes nie.
    In die uitgestrekte, majestueuse landskap van Duits Suidwes-Afrika word dié vyf mense se lot vervleg en elkeen se menslikheid word tot die uiterste beproef. (rugteks)”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Vlam

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Sirkus (S-boek reeks, #5)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Buit

    ★★★★★

    Dibi Breytenbach

    Book 1

    7 dae (Bennie Griessel, #3)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust