BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die Naamlose

    (By Mariël le Roux)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Mariël le Roux
    “Book Descriptions: Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke, Ouma Sarie, Lena en die katkoppie, wat sonder om ’n vinger te lig die mense wat sy nodig gehad het met hom saamgesleep het. Alleen by die rivier, net hulle twee saam, het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reëndag, het sy gesê, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk.Maar nou lê Ma Bella en die katkoppie in Grootvlei se kerkhof, en haar pa in die dorpshotel, en Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig en haar op die plaas kom haal. In die pastorie op die dorp gaan Carli uit Dora se hande in Evelyn s'n oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. En jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Vroue met vlerke

    ★★★★★

    Kristel Loots

    Book 1

    Ryk Armgat (Die Berg-broers Boek 1) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsabé Welman

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Die Opstand van Poppie Nel

    ★★★★★

    Hans du Plessis

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Klippe kan Kraak (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsabé Welman

    Book 1

    Stormkind

    ★★★★★

    Riana Scheepers

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes