BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Stormkind

    (By Riana Scheepers)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 26 MB (26,085 KB)
    Format PDF
    Downloaded 654 times
    Last checked 13 Hour ago!
    Author Riana Scheepers
    “Book Descriptions: Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so ’n stormnag ontmoet Jana vir !X’uri − ’n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net ’n velletjie om haar heupe en ’n wit stringetjie krale om haar nek. !X’uri kom uit ’n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X’uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek.

    Stormkind is ’n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Donker web

    ★★★★★

    Fanie Viljoen

    Book 1

    Toekomsmens

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    Moederland

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    False River

    ★★★★★

    Dominique Botha

    Book 1

    Die Naamlose

    ★★★★★

    Mariël le Roux

    Book 1

    Griet skryf 'n sprokie

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Migrations

    ★★★★★

    Charlotte McConaghy

    Book 1

    The Black Echo (Harry Bosch, #1; Harry Bosch Universe, #1)

    ★★★★★

    Michael Connelly

    Book 1

    The Black Ice (Harry Bosch, #2; Harry Bosch Universe, #2)

    ★★★★★

    Michael Connelly

    Book 1

    Angels Flight (Harry Bosch, #6; Harry Bosch Universe, #8)

    ★★★★★

    Michael Connelly

    Book 1

    The Murders at Fleat House

    ★★★★★

    Lucinda Riley