BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Ryk Armgat (Die Berg-broers Boek 1) (Afrikaans Edition)

    (By Elsabé Welman)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Elsabé Welman
    “Book Descriptions: Selfstandige student, behep met finansiële onafhanklikheid, maar opgeslurp deur sy vooroordeel teen ryk mense. Wimpie Berg maak ook foute. Hy is té ordentlik en té aantreklik met sy ferm ken en spiere wat nie onder klere kan wegkruip nie.
    Marien Veens se blink oë en breë glimlag hou hom gevange langs ’n Mosambiekse tronk. Haar aantrekkingskrag en warmte oorrompel hom. Radeloos kyk hy toe hoe sy die hitte tussen hulle aanblaas.
    Liefde is gevaarlik. Dodelik.
    Die lenige rykmansdogter langs haar skedonk, verkrummel sy weerstand. Sonder remme tuimel hy in ’n salige verhouding in, totdat Riekert se venynigheid alles beduiwel. Wimpie se eiesinnigheid dryf hulle uitmekaar.
    Dis jy wat ons toekoms weggooi, nie die mal man nie.
    Marien verkas landuit en raak bevriend met ’n vurige Ier. Gaan sy troos vind in sy arms, terwyl Wimpie sy selfverwyte moet trotseer? Jy sal moet uitvind.
    RYK ARMGAT is vir die leser wat spanning in voel-goed-boeke kan waardeer. ’n Aangrypende roman wat jou intrek en weier om te laat gaan. Maak reg vir min slaap.
    Skrywer van Beklitsde Kersfees, #1 Amazon Beste Verkoper Afrikaanse boeke.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Richie en die Rooikop: 'n Pad na Glorie Romanse (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Francine Beaton

    Book 1

    Skoenlapperkind (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anria Breed

    Book 1

    My Liedjie Vir Jou

    ★★★★★

    Francine Beaton

    Book 1

    Alan (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsa Winckler

    Book 1

    Riaan se Lag

    ★★★★★

    Anria Breed

    Book 1

    In Die Hoogste Hemel (Krismis in die Kaap Book 2) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Marilize Roos

    Book 1

    ’n Blinde Afspraak vir Hugo

    ★★★★★

    Anria Breed