BookShared
  • MEMBER AREA    
  • My Liedjie Vir Jou

    (By Francine Beaton)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Francine Beaton
    “Book Descriptions: Wat in Vegas gebeur moet in Vegas bly.

    Veral wanneer jy op Valentynsdag met die Minnesanger in die huwelik bevestig word — deur ‘n Elvis in blou suede skoene.

    Lucie Grimes leer op die harde manier dat ‘n huweliksertifikaat nie noodwendig ‘n ‘vir ewig en altyd’ beteken nie. Sy weier om iemand se fout te wees en vlug terug na Suid-Afrika. Afstand kan egter nie die verlede uitwis nie. Sy vertroetel ’n permanente herinnering van die tyd wat sy met Jackson Lowe spandeer het.

    Toe sy bruid die oggend na hulle huwelik verdwyn, val Jackson se lewe uitmekaar. Hy kan nie eet of sing of optree nie. Hy stort sy hart uit in die liefdesliedjies, wat hy aan sy vermiste vrou opdra. Dit verminder egter nie sy pyn nie.

    Gaan Jackson ooit daarin slaag om Lucie op te spoor? En as hy kan, is daar 'n kans dat hulle deur hul verskille kan werk?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Ryk Armgat (Die Berg-broers Boek 1) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsabé Welman

    Book 1

    Noodvlug vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jaco Versfeld

    Book 1

    Die dokter langsaan (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Madelie Human

    Book 1

    Klippe kan Kraak (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsabé Welman

    Book 1

    'n Skandalige aanbod

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    Riaan se Lag

    ★★★★★

    Anria Breed