BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Klippe kan Kraak (Afrikaans Edition)

    (By Elsabé Welman)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Elsabé Welman
    “Book Descriptions: Wimpie Berg het gedink sy lewe is perfek ... totdat Riekert weer voor hom staan.
    “Jy moet versigtig wees, Berg. Jy’t my meisie gesteel en niemand vat mý goed nie!”
    Hoekom is die slordige mens nie steeds agter tralies nie? Riekert het met meer haat en sluheid uit die tronk gestap. Hy is ’n slimkop wat beplan, ’n rykmanskind wat nie ‘nee’ as antwoord ken nie. Moeilikheid stráál uit sy afskuwelike grynslag.
    Wimpie se lewe word oorheers deur kommer. Marien is bedags alleen op die plot; hy sal die omheining moet verbeter. Riekert se voortdurende teksboodskappe laat hulle soos kluisenaars leef.
    En dan slaan Riekert toe na die Berg-familie se terugkeer uit Mosambiek en dit is veel erger as wat Wimpie voorsien het.

    Dié Christelike liefdesroman se karakters gryp jou vas want elkeen het ’n kraak. Jy wil help opvul en herstel, maar die spanning oor wat op die volgende bladsy kan gebeur, keer dat jy tyd verwyl.
    Romanse, spannend, blaai weer om.
    Klippe kan Kraak is die tweede boek in die Berg Broers-trilogie.
    Boek 1, Ryk Armgat, is ’n #1 Amazon Afrikaanse Beste Verkoper.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Riaan se Lag

    ★★★★★

    Anria Breed

    Book 1

    Richie en die Rooikop: 'n Pad na Glorie Romanse (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Francine Beaton

    Book 1

    Alan (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsa Winckler

    Book 1

    ’n Blinde Afspraak vir Hugo

    ★★★★★

    Anria Breed

    Book 1

    Skoenlapperkind (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anria Breed