BookShared
  • MEMBER AREA    
  • In Die Hoogste Hemel (Krismis in die Kaap Book 2) (Afrikaans Edition)

    (By Marilize Roos)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Marilize Roos
    “Book Descriptions: Liesbet van Rooyen se man het haar eers verneuk, en toe geskei, en Liesbet het finaal sy val nie weer vir ‘n aantreklike gesig nie—dit is nie die pyn werd nie.

    Nicolaas Kriel, kroonprins van Kabouterland Speelgoedmaatskappy, het nooit ‘n tekort aan vroulike geselskap nie. Hy kan enige vrou met sy sjarme wen—totdat hy vir Liesbet ontmoet, en sy nie voor sy glimlag swig nie.

    Nicolaas en Liesbet word opdrag gegee om te reis na die afgeleë dorpie Dawidshoogte; waar donkiekarre in die strate ry en die sterretapyt jou laat voel asof jy op die hemel se dak sit, en Nicolaas ontdek dat die één vrou wat nie vir sy sjarme val nie, is die enigste vrou wat hy wil hê.

    Sal Liesbet haar hart ten alle koste beskerm teen die seerkry van ‘n liefde wat tot ‘n einde loop?

    Of kan Nicolaas haar oorreed om hom te vertrou, om haar hart nog een keer te waag?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Hawe vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Tosca de Villiers

    Book 1

    'n Bietjie Hoop

    ★★★★★

    Francine Beaton

    Book 1

    Vlug van die berghaan

    ★★★★★

    Rina Cilliers

    Book 1

    Noodvlug vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jaco Versfeld

    Book 1

    Liefde kan roes

    ★★★★★

    Madelie Human

    Book 1

    Toe gebeur Vegas

    ★★★★★

    René van Zyl

    Book 1

    Purr-fekte Kersfees: Vader Kersfees het 'n nuwe helper (Purr-fekte Liefde Book 1) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Francine Beaton