BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Purr-fekte Kersfees: Vader Kersfees het 'n nuwe helper (Purr-fekte Liefde Book 1) (Afrikaans Edition)

    (By Francine Beaton)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Francine Beaton
    “Book Descriptions: Anja Jordaan hou miskien nie van Kersfees nie, maar sy steek dit weg van die mense na aan haar. Die kersversierings, liedjies en feesvieringe grief haar – net soveel soos Heinrich Winterbach. Toe sy boonop uitvind dat Heinrich as Besturende Direkteur aangestel is na die afsterwe van haar geliefde mentor, Peet Harmse, sak Anja se hart in haar skoene. Die man is ‘n ongeskikte buffel.


    Na ses jaar in Hong Kong, keer Heinrich terug na Kaapstad met gemengde gevoelens. Peet Harmse het ‘n groot deel van sy lewe uitgemaak, nie net as peetpa nie, maar ook as mentor. Dis groot skoene om vol te staan.


    Norman, die swart en wit kantoorkat, beraam spesiale planne vir die feesseisoen. Sy teiken is Anja. Norman is vasbeslote om haar houding jeens Kersfees en Heinrich te verander. Mense kan soms so dom wees. Hulle staar hulle blind teen hul eie onsekerhede. Kan Norman iets beredder om die ys om Anja en Heinrich se harte te smelt?

    Purr-fekte Kersfees is ‘n verhaal van tweede kanse, vergifnis en die helende krag van liefde. Kom saam met Norman, Anja en Heinrich op ‘n reis waar die gees van Kersfees nie net weer aangesteek word nie, maar waar ware liefde selfs die hardkoppigste harte kan oorwin.


    Purr-fekte Kersfees is ’n amusante lees, daarvoor sorg Norman.
    Nog ’n produk van ’n skrywer wie se boeke meermale gekroon is as ’n nr 1 Afrikaanse Topverkoper op Amazon”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Riaan se Lag

    ★★★★★

    Anria Breed

    Book 1

    In Die Hoogste Hemel (Krismis in die Kaap Book 2) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Marilize Roos

    Book 1

    Onvergeetlike liefde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    Toe gebeur Vegas

    ★★★★★

    René van Zyl

    Book 1

    Skoenlapperkind (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anria Breed