BookShared
  • MEMBER AREA    
  • 'n Bietjie Hoop

    (By Francine Beaton)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Francine Beaton
    “Book Descriptions: Wat moet ‘n vrou doen wanneer sy haar beste vriendin en haar kêrel betrap waar hulle seks het op haar antieke tafeltjie – op dit nogal op haar verjaarsdag?

    Vind die naaste kroeg in Glasgow om haar sorge te verdrink, natuurlik. Sy sal ook nie nee sê vir ‘n stout seun as ‘n vroeë Kersgeskenk nie.
    Wat Jenna Meyer nie nodig het nie, is om deur die goeie ou gered te word. Of dalk het sy. Hoekom anders sou sy dan die volgende oggend in ‘n vreemdeling se bed wakker word – een met ‘n aanbod wat net te aanloklik is om te weier?

    Ben Alexander probeer sy rugbyloopbaan in Skotland herbou, ver weg van die hartseer wat hy op ‘n plaas in Afrika agtergelaat het.
    Toe hy tot Jenna se redding kom, beduiwel hy sy eie planne. Maar wie red nou eintlik vir wie?
    Kan twee gebroke mense vreugde in die feesgety vind en dalk ‘n bietjie hoop vir die toekoms?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    In Die Hoogste Hemel (Krismis in die Kaap Book 2) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Marilize Roos

    Book 1

    ’n Blinde Afspraak vir Hugo

    ★★★★★

    Anria Breed

    Book 1

    Hawe vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Tosca de Villiers

    Book 1

    Ryk Armgat (Die Berg-broers Boek 1) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsabé Welman

    Book 1

    Skoenlapperkind (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anria Breed

    Book 1

    Liefde kan roes

    ★★★★★

    Madelie Human

    Book 1

    Lemoenbloeisels vir Alma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Bets Smith