BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Hoeveel tande het 'n engel?

    (By Jan Vermeulen)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Jan Vermeulen
    “Book Descriptions: “Hulle wil my been afsit, Simphi. Net hierso.” Alex trek sy liniaal oor sy kaal bobeen. “Woep-wap-konynkap, weg is Alex Brown se been én sy beroemde skopvoet.”

    Die nuus is presies wat die veertienjarige Alex nie wou gehoor het nie: sy beenkanker is te laat ontdek en nou is daar ’n sterk kans dat hulle sy been sal moet afsit. Hy gaan nooit weer rugby of krieket kan speel nie. Vir ’n lang tyd nie skool toe kan gaan nie. Dalk selfs nie eers sy vyftiende verjaarsdag sien nie …

    Sy beste vriend, Simphiwe, het nie veel raad nie. Maar toe ontmoet Alex vir Agapé-Ann; ’n pastoor se dogter met dieselfde tipe kanker wat ses maande vroeër haar eie been verloor het. Hy begin saam met haar kerk toe gaan, en stadig maar seker leer hy meer oor geloof en die Here, en dat sy kanker nie ’n straf is nie. En oor engele.

    Gaan sy jong geloof die grootste toets ooit kan oorleef?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Vleisfees op Karibib

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    Dit het alles begin by 'n hond

    ★★★★★

    Annelie Ferreira

    Book 1

    Die kapokdokter

    ★★★★★

    François Loots

    Book 1

    Moederland

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Toe als groen was

    ★★★★★

    An-Mari do Carmo

    Book 1

    Uitverkies

    ★★★★★

    Noreen Nolte