BookShared
  • MEMBER AREA    
  • 'n Skandalige aanbod

    (By Dina Botha)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Dina Botha
    “Book Descriptions: Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in ’n vreemde land. Sonder ’n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by ’n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.
    Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om ’n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters ’n beter pos as gespreksdames vir sy grootmoeder aan. Cassie raak suspisieus. In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen ’n diensmeisie en ’n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie ... Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Vlug van die berghaan

    ★★★★★

    Rina Cilliers

    Book 1

    Plus een (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Didi Potgieter

    Book 1

    Lemoenbloeisels vir Alma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Bets Smith

    Book 1

    Ek, jy en Hawaii (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Analize Theron

    Book 1

    Reese se dilemma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Alma Carstens

    Book 1

    Toe gebeur Vegas

    ★★★★★

    René van Zyl