BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Plus een (Afrikaans Edition)

    (By Didi Potgieter)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Didi Potgieter
    “Book Descriptions: Lindi en Jaco is beste vriende. Jaco se sexy broer, Jan-Adriaan Theron, is egter van die opinie dat sy ‘n fortuinsoeker is wat sy broer om die bos probeer lei. Na Jan-Adriaan haar ‘n bevordering kos en haar dan boonop soen dat sy sterre sien, wil Lindi nóg minder met haar beste vriend se ouer broer te doen hê.
    Wanneer Jaco ‘n besering opdoen, staan Jan-Adriaan in as Lindi se plus een vir haar sussie se troue in Namibië. Sy weet nie hoe sy haar ouers gaan laat glo sy hou van die man wat ‘n doring in haar vlees is nie. Die vonke spat behoorlik tussen hulle en Lindi val baie harder vir Jan-Adriaan as wat sy verwag.
    Ongelukkig dink hy steeds sy is ‘n gewetenlose fortuinsoeker, veral omdat sy met oorgawe op sy liefkosings reageer die oomblik toe Jaco uit die prentjie is. Maar die hart bly soek na sy plus een, maak nie saak hoe hard daarteen baklei word nie.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Alan (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsa Winckler

    Book 1

    'n Skandalige aanbod

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    Ryk Armgat (Die Berg-broers Boek 1) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsabé Welman