BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Bloedfamilie

    (By Elsa Hamersma)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Elsa Hamersma
    “Book Descriptions: Bart Brink het sy reputasie as die mees gehate man in die familie deur die jare heen verdien. Op die oog af is die Brinks gesiene mense, maar onder die blink fasade van deftige huise en glansryke troues skuil daar onderdrukte woede en baie pyn. ʼn Donker geheim skep vrees en agterdog, maar alhoewel sommige familielede sy of haar eie stukkie kennis daarvan dra, kan nie een van hulle die legkaart voltooi nie.

    Toe ’n brutale moord op ’n familielid hulle tref, krap selfs die speurders kop oor wie die moordenaar kan wees. Daarby kom die verpletterende nuus dat ’n obskure leidraad die vinger na die binnekring wys. ’n Groter skok wag toe ’n tweede moord volg.

    Is hierdie krisis in die familie die teken dat die sweer van baie jare oopgebars het? En wat is so erg dat dit twee moorde op bloedfamilie regverdig?

    Bloedfamilie is Elsa Hamersma se sestiende roman en ’n domestic noir, soos haar vorige roman, Die mense langsaan. Kenmerkend van haar werk, loop fyn humor en deernis hand aan hand met die kwade.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Ons skulde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    P. P. Fourie

    Book 1

    Dieper as die bloed

    ★★★★★

    Peet Venter

    Book 1

    Lieve mama

    ★★★★★

    Esther Verhoef

    Book 1

    Nagjagter

    ★★★★★

    Jan Vermeulen

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die waarde van stil bure

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout