BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Dieper as die bloed

    (By Peet Venter)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Peet Venter
    “Book Descriptions: Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: “Kyk dieper as die bloed.”

    Sy ondersoek na die moord op twee sakemanne lei Krige na die onopgeloste moord op ‘n model. Hy krap ‘n misdaadsindikaat van korrupte sakemanne en senior polisie-offisiere oop; mense wat hulself as bo die wet beskou; mense wat nie skroom om wie in hul pad kom uit die weg te ruim nie.

    In die proses kry Krige oproepe van ‘n geheimsinnige persoon wat nie alleen sy vordering met die ondersoek dophou nie, maar ook duidelik baie van hom weet. In hul gesprekke sê die man by herhaling vir hom: “Kyk dieper as die bloed.””

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Thirteen Hours (Benny Griessel, #2)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    7 dae (Bennie Griessel, #3)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Karoonag En Ander Verhale

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Devil's Peak (Benny Griessel, #1)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Last Hunt (Benny Griessel, #6)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Mirre

    ★★★★★

    Chanette Paul

    Book 1

    The Search

    ★★★★★

    Nora Roberts

    Book 1

    Cobra (Benny Griessel, #4)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer