BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Karoonag En Ander Verhale

    (By Deon Meyer)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Deon Meyer
    “Book Descriptions: Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie.

    Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was ’n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton. Wat hy so graag wil hê.

    En nou? Nou het “plaasaanval” ontvoering geword. Nou jaag hy soos ’n besetene om ’n skadumag te konfronteer, om driehonderd mense se lewens te red. Met ’n sekere wete dat die bloed vryelik gaan vloei voor hierdie Karoonag verby is.

    Hierdie nuwe kortverhaalbundel, Karoonag en ander verhale, is ‘n groep heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal “Stiltetyd”.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Dieper as die bloed

    ★★★★★

    Peet Venter

    Book 1

    Beatrice (Charlie Lager, #3)

    ★★★★★

    Lina Bengtsdotter

    Book 1

    The Girl by the Bridge (Detective Konrad, #2)

    ★★★★★

    Arnaldur Indriðason

    Book 1

    Bloedsusters

    ★★★★★

    Roelien Schutte

    Book 1

    Islossning (Berger & Blom, #5)

    ★★★★★

    Arne Dahl

    Book 1

    De underkända (Sebastian Bergman #5)

    ★★★★★

    Michael Hjorth

    Book 1

    Die Opfer, die man bringt (Sebastian Bergman #6)

    ★★★★★

    Michael Hjorth