BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Nagjagter

    (By Jan Vermeulen)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Jan Vermeulen
    “Book Descriptions: Binne ’n oogwink verander die verhoogstuk van ’n Gotiese riller in die werklikheid toe ’n akteur op die verhoog sterf.

    Doktor Olaf Demeyer, ’n forensiese profileerder, se wêreld word op sy kop gekeer. Die Goth-subkultuur –’n onskadelike tydverdryf, maar ook die teelaarde vir vampirisme – hou ’n groter bedreiging in as wat hy ooit vermoed het. Iewers loop iemand rond wat nie net Goths op die afskuwelikste wyse “teregstel” nie, maar ook ’n gevaar inhou vir Olaf, sy babaseun en volwasse dogter, asook sy vriendin, adjudant Beth.

    Die lyke wat gevind word met ’n houtpen deur die hart en knoffelhuisies in die mond gestop, word meer. Onder die verdagtes tel ’n kultusleier, godsdiensfanatici, ’n versteurde bloeddrinker en verskeie akteurs. Wat Olaf die ergste van stryk bring, is dat die vinger toenemend na sy dogter gewys word. En is sy werklik so onskuldig soos hy tot nou toe gemeen het? Of is daar iemand anders in sy binnekring met bloed aan sy of haar hande?

    Vermeulen het bekendheid verwerf as bekroonde jeugverhaalskrywer en sedert sy toetrede tot die misdaadroman het hy in hierdie genre ’n ewe gerekende naam geword. In Nagjagter keer die bekendste karakters uit sy vorige twee romans weer tot die toneel toe. Weer eens hou volgehoue spanning die leser enduit gevange.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Lieve mama

    ★★★★★

    Esther Verhoef

    Book 1

    Hard Rain (Rogue, #1)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Bloedfamilie

    ★★★★★

    Elsa Hamersma

    Book 1

    Prooi

    ★★★★★

    Fanie Viljoen