BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die verevrou

    (By Jan Van Tonder)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Jan Van Tonder
    “Book Descriptions: Liora word groot op 'n volstruisplaas in Algerië, naby die Sahara. Sy is omring deur mense wat lief is vir haar, Maman en haar tante, oom Moshe, en haar pa, wanneer hy in die rondte is. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, 'n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums vir die filmbedryf en die verhoë van Parys.

    Maar Liora loop haar telkens in grense vas wat sy moet oor. En in Algerië broei onrus. Eers verhuis sy na die oorloggeteisterde Algiers waar sy leer om dokter te word, maar dan word sy gedwing om inderhaas landuit te vlug, Parys toe.

    Jare later kom Liora, steeds verwonderd oor die skoonheid van volstruisvere, in die Klein-Karoo aan om oom Moshe te besoek. Hier ontmoet sy Candice, ook behep met volstruisvere, 'n priester, 'n kunstenares en ander Kannalanders. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer eens lê daar 'n grens voor haar - en sy moet besluit of sy dit sal oorsteek.

    Jan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis Hierna volg kortverhale, Aandenking vir 'n vry man (1984), en die roman Is Sagie (1987) en die opvolg Is weer Sagie (2013). Die kind het in 1990 die ATKV-prosaprys en in 1991 die FAK-prys vir ontspanningsleesstof ontvang. Sy roman Roepman is vir verskeie literêre pryse benoem en is ook verfilm.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Griet skryf 'n sprokie

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Vaselinetjie (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck

    Book 1

    Die Blou Van Onthou

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Vier Seisoene Kind

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Wegkomkans (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Dubbelspel

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Hulle noem haar Carminda

    ★★★★★

    E. Kotze

    Book 1

    Eindspel

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Kanaän

    ★★★★★

    Sophia Kapp