BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Wegkomkans (Afrikaans Edition)

    (By Marita van der Vyver)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Marita van der Vyver
    “Book Descriptions: Tien vriende wat oor ‘n tydperk van tien jaar byeenkom – en onder andere emigrasie, spermtellings, oudword en seksuele frustrasie bespreek – is die spil van hierdie roman.

    Wegkomkans is 'n roman oor die verhouding tussen tien vriende oor 'n tydperk van tien jaar, wat strek van die politieke noodtoestand in die jare tagtig tot die demokratiese bevryding. Soos in 'n stadige dans beweeg hulle om mekaar, nader en verder, en weer nader, en deel in mekaar se ekstase en smart, vrese en fantasiee. Hulle ontmoet mekaar tydens "wegkomkanse" by die see, gewoonlik in 'n strandhuis, en praat oor politieke geweld en emigrasie, seksuele frustrasies, spermtellings en plooie. Soms met spot en selfspot, soms hartstogtelik. Die huwelik loop vir byna almal in die groep op 'n fiasko uit, nuwe verleidings en verhoudings volg, en die vreugde en risiko van ouerskap word 'n nuwe gesprekstema. Tegelyk begin die jeugdige glans verdof, en pynlike werklikhede keer die blik na binne. Uiteindelik is dit vriendskap wat die aanslag van tyd en trauma deurstaan; wat 'n skans teen verlies vorm. Wegkomkans bied prikkelende insigte in mense se versugtinge en ontnugteringe; in die verraderlikheid van die hart.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    The Invincible Miss Cust

    ★★★★★

    Penny Haw

    Book 1

    Sisters Under the Rising Sun

    ★★★★★

    Heather Morris

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    The Milk Tart Murders (Tannie Maria Mystery #4)

    ★★★★★

    Sally Andrew

    Book 1

    Water

    ★★★★★

    John Boyne

    Book 1

    Buit

    ★★★★★

    Dibi Breytenbach

    Book 1

    The House of Doors

    ★★★★★

    Tan Twan Eng

    Book 1

    Shrines of Gaiety

    ★★★★★

    Kate Atkinson

    Book 1

    The Midnight House

    ★★★★★

    Amanda Geard