BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die Blou Van Onthou

    (By Marita van der Vyver)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Marita van der Vyver
    “Book Descriptions: Vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies vroue. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind.
    Dié skakel in die verhaal word verskaf deur Colette Cronjé, die oudste van die vroue wat as 't ware na die oorsprong teruggedwing word wanneer sy uit die bloute van haar kleindogter, Tina, 'n brief ontvang. Deur dié onverwagse kontak begin Colette onthou, en sy begin vertel, want Tina is op die spoor van die familiegeskiedenis - en onderweg na Portugal, waar alles begin het.

    'n Leeftyd lank het Colette dit reggekry om daardie vroeë episode te verdring. Nou word sy gedwing om dit wat sy destyds so jubelend in haar joernaal beskryf het, opnuut in herinnering te roep. Sy word weer gekonfronteer deur Tina se biologiese ma, haar dogter, se desperate verset teen haar herkoms, haar kultuur, die land se politieke bestel. En dit ruk haar terug na die omstandighede wat haar jare gelede alle kontak met haar kleinkind ontneem het. Wanneer haar ouers kort na mekaar sterf, spoor Tina haar bejaarde ouma op en laat haar vertel: Van Portugal. Van haar dogter, Nina, wie se verset so ver gestrek het dat sy haar kind laat aanneem het en alleen oorsee is om te sterf. En die verhaal wat sy hoor, laat Tina besluit om terug te loop op die spore . . . in die hoop om haar herkoms op sy felste te belig.

    Die blou van onthou is deels 'n Afrikanergeskiedenis, deels die geskiedenis van 'n bepaalde familie. Marita van der Vyver laat jou vir hierdie familie soveel omgee dat hulle geskiedenis ten slotte voel soos jou eie - deur nuwe oë gesien.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Rise: The Brand New Autobiography

    ★★★★★

    Siya Kolisi

    Book 1

    The Milk Tart Murders (Tannie Maria Mystery #4)

    ★★★★★

    Sally Andrew

    Book 1

    The Shack: Where Tragedy Confronts Eternity

    ★★★★★

    William Paul Young

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    The Secret, Book & Scone Society (Secret, Book, & Scone Society, #1)

    ★★★★★

    Ellery Adams

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die verdwyning van Mina Afrika

    ★★★★★

    Zuretha Roos

    Book 1

    Die verevrou

    ★★★★★

    Jan Van Tonder

    Book 1

    Treasure Island

    ★★★★★

    Robert Louis Stevenson

    Book 1

    Atlas: The Story of Pa Salt (The Seven Sisters, #8)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Verbode drif

    ★★★★★

    Irma Joubert