BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Solank as die aarde

    (By Lucia Prinsloo)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Lucia Prinsloo
    “Book Descriptions: Ná 'n jagongeluk is niks op die familieplaas Soetkloof ooit weer dieselfde nie. Die 15-jarige De Viljee is dood en sy broer en suster, die 18-jarige tweeling Cornél en Ragel, se lewe is verwoes. Cornél slaan op die vlug, want hy kan nie sy gebroke ouers in die oë kyk nie. Die koeël het immers uit sý jaggeweer gekom.

    In die nasleep van die tragedie moet Ragel hul familieplaas vroualleen te midde van 'n groot droogte probeer red. Sy maak vriende met die gemeenskap se jong boere wat hulle oor haar ontferm en op 'n dag kom daar 'n vreemdeling oor die berge aangestap. Die luiperdman, soos sy hom leer ken, laat haar anders na alles kyk.

    Gaan Ragel enduit vir haar stukkie aarde baklei? En gaan Cornél ooit lewend na Soetkloof terugkeer?

    Solank as die aarde, Lucia Prinsloo se derde roman, is uiteindelik 'n verhaal oor vasbyt en hoop in 'n harde, maar aangrypend mooi berglandskap. Want solank as die aarde bly staan, sal saaityd en oestyd nie ophou nie, sal koue weer warm word, winter weer somer en nag weer dag.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Hemel en aarde en ons (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Zirk van den Berg

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories

    ★★★★★

    Corlia Fourie, Annelize van Rooyen

    Book 1

    Blou bloed: koninklike spore in Suid-Afrika

    ★★★★★

    Daniël Lötter

    Book 1

    Twa die Tydloper

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die lewe se vuil houe

    ★★★★★

    Fanie Viljoen

    Book 1

    Die melkweg en die miskruier

    ★★★★★

    Jeanette Ferreira

    Book 1

    Help, help - Stories

    ★★★★★

    Nataniël