BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die lewe se vuil houe

    (By Fanie Viljoen)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Fanie Viljoen
    “Book Descriptions: “Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. “Nee, Ma.” “Belowe?” Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef. Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak. Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk. Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. Fanie Viljoen is bekend vir sy uitstekende boeke vir tieners. Hierdie pragtige bildungsroman was op die kortlys vir die LAPA-Jeugromankompetisie van 2021.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Die gawe van groen

    ★★★★★

    Elmarie Dercksen

    Book 1

    Still Me (Me Before You, #3)

    ★★★★★

    Jojo Moyes

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    The Peacock Emporium

    ★★★★★

    Jojo Moyes

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Ver Wink Die Suiderkruis

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Killing Moon (Harry Hole, #13)

    ★★★★★

    Jo Nesbø