BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die gawe van groen

    (By Elmarie Dercksen)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Elmarie Dercksen
    “Book Descriptions: Die binneland is aan die doodgaan; droogte wurg die lewe uit alles wat eens mooi was. Gerugte bereik koning Ghatra van die Noorde, gerugte van ’n reënkoningin wat krag oor die waters het. As die stories waar is, kan hierdie Sati-met-die-Gawe die drie ryke red en sy koninkryk herstel. So word ’n kontrak gesluit vir ’n jong vrou se lewe. ’n Reuse bruidskat word na Sati se pa gestuur op die kus, en in ruil moet sy saam met Ghatra se manskappe op die wa terug die dorre binneland in reis. Nou vind Sati van die Suidland haarself ver in die vreemde, op pad na ’n lewe wat sy haarself nie kan verbeel nie. Maar die jong soldaat, Djimon, ontferm homself oor sy koning se nuwe bruid. Hy stap langs haar op die lang pad, dra vir haar veldblomme aan, wys vir haar waar die mooi wegkruip in so ’n ongenaakbare land. Dis hy wat die groen in haar laat blom. Maar soos Sati meer uitvind van hierdie nuwe land en die mans wat nou skielik oral in haar lewe vertoon, begin sy wonder of enigiemand die meisie agter die Gawe raaksien. En wanneer die koning se planne vir haar duidelik raak, vind Sati uit daar lê iets meer agter die groot Groen wat in haar binneste groei.

    Die gawe van groen is ’n unieke skepping, wat elemente van historiese fiksie, avontuur, romanse en magiese realisme vermeng om iets totaal vars vir lesers te bied. Dit speel af in die pre-koloniale era van Suid Afrika, maar een wat deurtrek is met wonder en misterie. Die boek beeld op treffende manier ’n jong vrou se sielkundige ontwikkeling uit, tesame met ’n besef van haar ontwakende seksualiteit en die mag wat sy as vrou het in ’n wêreld wat deur mans regeeer word.

    ’n Opvolg is reeds in wording, want hierdie boek los vir Sati op ’n kritiese oomblik van verandering, met ’n onsekere toekoms wat voor haar uitstrek. Al wat sy weet is dat sy sal moet baklei vir dit wat sy lief het in die wêreld.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Die lewe se vuil houe

    ★★★★★

    Fanie Viljoen

    Book 1

    Go as a River

    ★★★★★

    Shelley Read

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Vlam

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Moederland

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Hard Rain (Rogue, #1)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Kanaän

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    The Milk Tart Murders (Tannie Maria Mystery #4)

    ★★★★★

    Sally Andrew

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die waarde van stil bure

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout