BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Stiltetyd

    (By Marita van der Vyver)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Marita van der Vyver
    “Book Descriptions: Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel. ’n Dump, verwyt sy André, haar argitekman. Dit was sý idee, sy projek vir hulle Jaar in Provence. Die droom het in ’n nagmerrie ontaard toe haar jongste kind enkele weke voor hulle vertrek na Frankryk sterf.

    In die vreemde sukkel elkeen met sy eie swaarkry: Emile – hulle dertienjarige seun – smelt weg in die dik klipmure van die huis om so min as moontlik moeite vir enigiemand te wees. André stort al sy energie in die restourasieprojek en verdwyn tussen die sakke sement, vragte vloerteëls, skroewe en spykers en planke en pype.

    En Hester? Sy word ál stiller en meer afwesig, voer denkbeeldige gesprekke met ’n onwettige immigrant uit die Demokratiese Republiek van die Kongo, en vind op ’n vreemde wyse aanklank by ’n weeskind uit Rwanda – onvoldoende plaasvervangers vir die dogter wat sy verloor het. Deur hulle ontdek sy opnuut haar liefde vir Afrika.

    Stiltetyd is die meesleurende verhaal van ’n vrou se stryd teen ongeneeslike smart, van haar soeke na haarself, en van die skugter, moedige treë – terug – na die hart van haar man.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Die Verhuising

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Die tuiskoms

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Verbode drif

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Klara

    ★★★★★

    Mariël le Roux

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Genesis (Robert Hunter, #12)

    ★★★★★

    Chris Carter

    Book 1

    Die Naamlose

    ★★★★★

    Mariël le Roux

    Book 1

    Nou's Ons In Ons Donner In

    ★★★★★

    C. Johan Bakkes