BookShared
  • MEMBER AREA    
  • 'n Klein bietjie magic

    (By Theresa van Baalen)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 26 MB (26,085 KB)
    Format PDF
    Downloaded 654 times
    Last checked 13 Hour ago!
    Author Theresa van Baalen
    “Book Descriptions: Soms voel dit net of daar ’n bietjie magic in die lug is ...

    Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai bly vir vier weke, nog minder. ’n Piepklein dorp saam met ’n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee van ’n prettige vakansie nie ...

    Ten minste is daar ’n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug ... En wie weet wat kan gebeur?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Toe als groen was

    ★★★★★

    An-Mari do Carmo

    Book 1

    We Were Liars

    ★★★★★

    E. Lockhart