BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die waarde van stil bure

    (By Zelda Bezuidenhout)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Zelda Bezuidenhout
    “Book Descriptions: "'n Gevaarlike vreesloosheid tree in as die ergste ding wat in die lewe met jou kán gebeur, reeds gebeur het."
    Vir Magdaleen Verster, die hoofkarakter in hierdie roman, is dié stelling beslis waar.
    Op die ouderdom van 31 jaar probeer sy die stukke van haar lewe optel na die dood van haar identiese tweelingsuster, Misha. Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap aanknoop met haar eksentrieke buurman, die wetenskaplike Darius Achenbach, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing.
    Asof Misha haar aksies vanuit die dood rig, vind gematigde Magdaleen dat sy skielik bereid is om groot risiko's te neem. Sy kan haar suster nie terugbring nie, maar miskien kan sy ’n verskil aan ander se lewens maak.
    Tog kom alles teen ’n prys. En soms is die prys van een mens se lewe ’n ander mens se dood.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die oseaan tussenin (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jeanette Stals

    Book 1

    Toe als groen was

    ★★★★★

    An-Mari do Carmo

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Oor jou dooie liggaam

    ★★★★★

    François Bloemhof

    Book 1

    Ons skulde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    P. P. Fourie

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie