BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Melk en vleis/Bloed en bodem

    (By Marina Albertyn-Struwig)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Marina Albertyn-Struwig
    “Book Descriptions: MELK EN VLEIS
    Dis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. ’n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap, haarself in haar huwelik te laat geld, en die familieplaas van ondergang te red. Nadat ’n erfgenaam gebore word, begin dinge egter op die plaas uitrafel ...
    Hell hath no fury like … ’n boervrou.

    BLOED EN BODEM
    Jana besoek haar pa en oom op die familieplaas. Die plaas gaan agteruit en haar pa sit meer op die kroegstoel as die kerkbank. Een nag los hy in sy dronkenskap die hek oop en dit word ’n aand wat niemand sal vergeet nie ...

    ’n Verhaal oor plaasaanvalle en die desperate nalatenskap van Afrikanermans wat nooit kon heel nadat hulle aan die “verkeerde” kant van die apartheidstryd geveg het nie.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Ontaard

    ★★★★★

    Pieter Odendaal

    Book 1

    The Embassy of Cambodia

    ★★★★★

    Zadie Smith

    Book 1

    Ons Is Nie Almal So Nie

    ★★★★★

    Jeanne Goosen