BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die Lang Man Sonder Skaduwee

    (By Antoinette Pienaar)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 24 MB (24,083 KB)
    Format PDF
    Downloaded 626 times
    Last checked 11 Hour ago!
    Author Antoinette Pienaar
    “Book Descriptions: “Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry.”

    Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die verskyning van Kruidjie roer my, haar boek oor Karookruie wat sy plek as ’n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe om Karookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde en ver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak.

    In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het ’n fisieke probleem ’n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees.

    Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennis liefdevol opgeteken vir lees en herlees.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Griet skryf 'n sprokie

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Heimwee

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Dis koue kos, skat

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Iona Iverson's Rules for Commuting

    ★★★★★

    Clare Pooley

    Book 1

    Miss Benson's Beetle

    ★★★★★

    Rachel Joyce

    Book 1

    The Boy, the Mole, the Fox and the Horse

    ★★★★★

    Charlie Mackesy

    Book 1

    Wegkomkans (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Again, Rachel (Walsh Family, #6)

    ★★★★★

    Marian Keyes

    Book 1

    Die verevrou

    ★★★★★

    Jan Van Tonder

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer