BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Tolbos

    (By Irma Joubert)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Irma Joubert
    “Book Descriptions: “Die tienjarige Katrien Neethling, kleindogter van Kate en Bernard uit Ver wink die Suiderkruis, hoor oor die radio die polisie skiet op betogende skoolkinders in Soweto. Gedurende dieselfde week word die vyftienjarige Wladek Kowalski, broerskind van Jakób Kowalski uit Tussen stasies, in Pole deel van ’n betoging teen Kommunisme.

    Die gebeure vanaf Junie 1976 tot die einde van 1989, met die val van Apartheid in Suid-Afrika en die val van Kommunisme in Pole, vorm die politieke agtergrond van hierdie roman. Beide karakters raak betrokke by ondergrondse bedrywighede teen hulle onderskeie regerings en hulle name verskyn op die rekords van die veiligheidspolisie in albei lande."
    (Bron: LAPA Uitgewers)

    Tolbos is die derde boek in die trilogie wat bestaan uit Ver wink die Suiderkruis, die eerste boek, en Tussen Stasies, die tweede boek. Ver wink die Suiderkruis en Tussen Stasies is albei reeds in Nederlands vertaal. Tussen stasies word ook in Duits vertaal en HarperCollins gaan dit binnekort in Engels vertaal. Ver wink die Suiderkruis en Tussen Stasies is ook voorgelees op RSG.

    Irma Joubert skryf regte mense se stories. Sy fokus op die verhoudings tussen geliefdes, gesinslede, familie, vriende, vreemdes, asook die mens in sy verhouding met die gemeenskap, die natuur en die tyd waarin hy leef. Die skrywer slaag daarin om n tydvak, wat tot dusver in die Afrikaanse letterkunde hoofsaaklik met wroeging gepaard gegaan het, se sjarme en nostalgie vas te vang vir n nuwe generasie lesers.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    De Camino

    ★★★★★

    Anya Niewierra

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Kanaän

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Vaselinetjie (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck

    Book 1

    De engelen van Elisabeth

    ★★★★★

    Els Florijn

    Book 1

    The Myth of Perpetual Summer

    ★★★★★

    Susan Crandall

    Book 1

    Thirteen Hours (Benny Griessel, #2)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Het Dossier

    ★★★★★

    Anya Niewierra

    Book 1

    As Sure as the Dawn (Mark of the Lion, #3)

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    A Voice in the Wind (Mark of the Lion, #1)

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    Redeeming Love

    ★★★★★

    Francine Rivers