BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Elle-reeks: Omnibus 4: Droomkans, Vreesloos, Roekeloos

    (By Christien Neser)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 24 MB (24,083 KB)
    Format PDF
    Downloaded 626 times
    Last checked 11 Hour ago!
    Author Christien Neser
    “Book Descriptions: In hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … Insluitend ’n nuwe storie!

    Terwyl Elle nog kopkrap oor haar droomrok vir die matriekdans, duik daar onverwags ’n paar nagtelike besoekers en groot moeilikheid by die koshuis op. En boonop is mevrou Bender, die skoolhoof, vasbeslote dat Elle met ’n unieke projek vorendag moet kom om haar jaar as hoofmeisie van Gravitas op ’n onvergeetlike noot af te sluit. Sal sy haar droomkans kry?

    In Vreesloos is Elle vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir ’n lewe anderkant die rooibaksteenmure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul groot matriekvakansie, probeer sy daarvan vergeet. Sy wil elke laaste oomblik met oorgawe geniet. Soos die matriekdans.

    In Roekeloos wag Elle op haar matriekuitslae. Sy het pas ’n heerlike matriekvakansie gehad en nou wag die realiteite van die wêreld buite skool op haar. Watter keuses moet sy maak en wat gaan die toekoms vir haar inhou? ’n Splinternuwe boek in die Elle-reeks!”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Teiken in Parys

    ★★★★★

    Nerine Ahlers

    Book 1

    Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe

    ★★★★★

    Tania Brink

    Book 1

    Vuurvreter (Branderjaer #2)

    ★★★★★

    Joha van Dyk

    Book 1

    Spel

    ★★★★★

    Annerle Barnard