BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Dis koue kos, skat

    (By Marita van der Vyver)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Marita van der Vyver
    “Book Descriptions: Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in 'n splinternuwe gedaante - dis 'n briefroman! Dis Koue Kos, Skat is die briewe en e-pos van 'n vrou in haar liefde verlaat; dit is briewe wat gil van woede, pleit om begrip en skreeu om wraak. Die verhaal ontvou in korrespondensie wat oor 'n dekade geskryf is - aan 'n ontroue man en vriendinne. Clara Brand se man, Bernard, verlaat haar vir Anais, een van Clara se beste vriendinne. Die briewe wys die verskeie 'stasies' van Clara se herstelproses: woede, aanvaarding, nuwe vryheid, herstel van haar sekslewe, hernieude bande met haar eks-man, die deurlopende poging om haar kinders normaal groot te maak. Uiteindelik eindig Bernard se tweede huwelik ook op die rotse (nie deur Clara se toedoen nie), en wanneer hy weer tot haar toenadering soek, besef sy dat sy uiteindelik finaal van hom verlos is, en as gewone vriendin saam met hom sal kan aansit vir 'n ete. Dis Koue Kos, Skat is 'n vreeslose ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit is 'n eerlike, lewensgetroue en verkwiklike uitbeelding van Graham Greense se uitspraak: 'We do not have to win the battle of the sexes, we merely have to survive it.'”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Last Hunt (Benny Griessel, #6)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Pearl Sister (The Seven Sisters #4)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    The Lady's Mine

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    The Shadow Sister (The Seven Sisters, #3)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    The Moon Sister (The Seven Sisters, #5)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    The Sun Sister (The Seven Sisters, #6)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    Toorbos (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Dalene Matthee

    Book 1

    Atlas: The Story of Pa Salt (The Seven Sisters, #8)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    Ver Wink Die Suiderkruis

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Die Lang Man Sonder Skaduwee

    ★★★★★

    Antoinette Pienaar

    Book 1

    Belle (Belle, #1)

    ★★★★★

    Lesley Pearse

    Book 1

    Hard Rain (Rogue, #1)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Fever

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Notes on Grief

    ★★★★★

    Chimamanda Ngozi Adichie