BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Bestemmings

    (By Marita van der Vyver)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Marita van der Vyver
    “Book Descriptions: Bestemmings is ’n kortverhaalbundel met reis as sentrale tema. In feitlik al die verhale is daar karakters op reis – op reis na bestemmings binne en buite hulself. Telkens kom karakters in die vreemde tot nuwe gewaarwordinge omtrent hul bestaan.

    Dit is toeganklike verhale, sprankelend en sexy, en in elke storie word jy bekoor deur Van der Vyver se vemoë om interessante, minsame, hedendaagse karakters as’t ware deel van die leser se vriendekring te maak. Die bundel bied merendeels vermaak in die beste sin van die woord, maar daar is ook enkele donkerder verhale waarin onder meer die aanvaarding van die dood van ’n geliefde op ’n onthutsende en literêr oortuigende wyse aangeroer word.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Hamnet

    ★★★★★

    Maggie O'Farrell

    Book 1

    Instructions for a Heatwave

    ★★★★★

    Maggie O'Farrell

    Book 1

    Nou's Ons In Ons Donner In

    ★★★★★

    C. Johan Bakkes