BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Liefde in Londen (Reënboogrant Tieners, #10)

    (By Louise van Niekerk)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 24 MB (24,083 KB)
    Format PDF
    Downloaded 626 times
    Last checked 11 Hour ago!
    Author Louise van Niekerk
    “Book Descriptions: Shani kan haar geluk nie glo nie … haar ouers neem die hele gesin vir ’n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen ’n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat haar baie nodig het. En nou gaan Pierre ook nog saam om dinge verder te kompliseer. Sy vergeet egter van al haar sorge wanneer sy ’n soen uit ’n onverwagse oord kry … ’n soen wat in die Guinness Book of Records hoort. In Londen wag daar nog vele ander verrassings op die Brinks. Wie sou kon raai dat Rachelle ook besluit het om inkopies te doen in die stad wat nooit slaap nie? Wanneer sy die Brinks raak loop, kry sy dalk net die kans waarvoor sy lankal wag … om behoorlik wraak te neem.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Rocksusters

    ★★★★★

    Christien Neser

    Book 1

    Vreesloos (Kondensmelk #11)

    ★★★★★

    Christien Neser

    Book 1

    The Long Game (The Long Game, #1)

    ★★★★★

    Elena Armas

    Book 1

    Fractured Freedom

    ★★★★★

    Shain Rose