Boeie en Boetedoening
(By Marilize Roos) Read EbookSize | 26 MB (26,085 KB) |
---|---|
Format | |
Downloaded | 654 times |
Last checked | 13 Hour ago! |
Author | Marilize Roos |
Lukas Maritz het nooit gedink dat hy daartoe in staat is om sy vrou te verneuk nie... tot hy eendag, in 'n oomblik van swakheid, voor versoeking swig en sy nuwe assistent soen. Al het hy nie enduit deurgevoer met sy ontrouheid nie, voel hy siek met skuldgevoel, en wanneer sy vrou, Yolande, daarvan uitvind, voel sy verraai en seergemaak.
Sy pak by haar beste vriendin af oor haar huweliksprobleme. Tot Yolande se verbasing maak dié toe ‘n voorstel waaraan sy nooit sou kon dink nie: vir haar vriendin klink dit asof Lukas eintlik net 'n ordentlike pak slae kort - en Yolande is nét die vrou om dit toe te dien.
Maar kan 'n pak slae werklik voldoende boetedoening wees vir sy ontrouheid? Of kan hierdie nuwe intimiteit van onderdanigheid hulle huwelik genees?”