BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin

    (By Julio Agrella)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Julio Agrella
    “Book Descriptions: Dit is die tweede boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Die eerste boek, Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag, word besonder goed ontvang:
    Volgens Emile Joubert (Rapport, 24 Oktober 2021) kan mens die roman in een woord opsom en dit is “bef*k”: “Die ware Zeus was die opperste van alle Griekse gode, maar nie eens die uiterstes van sy bomenslike kragte sou die ontknoping van hierdie vernuftige plesierrit van ’n speurverhaal kon voorspel nie.” Hy wys verder daarop dat die “skryfstyl vernuftig” en die “plot behendig saamgestel” is.
    Thys Human (Netwerk24, 15 November 2021) beskryf Agrella se debuut as “’n onderhoudende roman wat baie lesers verdien”: “Een van die verkwiklike aspekte van Agrella se roman is dat dit net so min in ’n netjiese boksie pas as die eiesoortige titelkarakter, Zeus (Zet) van Wyngaardt.” En: “Agrella […] kán skryf en weet hoe om met maksimum effek ’n fyn balans tussen humor en erns te handhaaf.”
    In Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin word Zeus se buurman, Atif Dinali, se tienerdogter Tahina vermis. Zeus vermoed dat mensehandel en prostitusieringe iets met haar verdwyning te doen het. Sy ondersoek lei hom na die verleidelike Wildene du Bois, ’n courtisane wat eens op ’n tyd betrokke was by ’n mensehandelsindikaat. Zeus besef egter gou dat hierdie saak maar net een tentakel van ’n groter monster is.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Ingrid Jonker 'n Biografie

    ★★★★★

    Petrovna Metelerkamp

    Book 1

    The Satanic Mechanic (Tannie Maria Mystery, #2)

    ★★★★★

    Sally Andrew

    Book 1

    False River

    ★★★★★

    Dominique Botha

    Book 1

    Still Me (Me Before You, #3)

    ★★★★★

    Jojo Moyes

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Die melkweg en die miskruier

    ★★★★★

    Jeanette Ferreira

    Book 1

    Disgrace

    ★★★★★

    J.M. Coetzee

    Book 1

    Icarus (Benny Griessel, #5)

    ★★★★★

    Deon Meyer