BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Op die planke: My Japan

    (By Schalk Schoombie)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Schalk Schoombie
    “Book Descriptions: Ilse het 'n sterk verbeelding en koester groot drome. Sy wil graag 'n vreesaanjaende spookstorie skryf, maar sy het ook 'n obsessie met die land Japan en eintlik wil sy na skool gaan reis.

    Haar droom is om soos haar niggie, Engela, in Japan te gaan Engels gee. Daarom skype sy gereeld met Engela om alles te hoor van die eksotiese land, die antieke Oosterse beskawing, mitologiese verhale en vreemde gebruike. Sy idealiseer Japan as 'n paradys waarheen sy kan ontvlug wanneer haar ma se eise te veel word.

    Maar Ilse se Japan is nie net 'n idilliese land van kersiebloeisels en rituele tee-seremonies nie: die eiland-nasie is getref deur 'n verwoestende natuurramp waarin duisende mense omgekom het.

    In Schalk Schoombie se jeugdrama moet Ilse eers leer dat die werklikheid soms baie anders as verbeeldingsvlugte kan wees, en besef sy dat sy nie kan wegvlug van haar skuldgevoelens oor haar kleinboet se verdrinking nie. Voor sy haar tasse vir haar oorsese reise kan pak, moet sy haarself in die hede vind.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Life of Pi

    ★★★★★

    Yann Martel

    Book 1

    My Children! My Africa!

    ★★★★★

    Athol Fugard

    Book 1

    Trits: Mis, Mirakel, Drif

    ★★★★★

    Reza de Wet

    Book 1

    Suurlemoen! (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jaco Jacobs

    Book 1

    A Voice in the Wind (Mark of the Lion, #1)

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    An Echo in the Darkness (Mark of the Lion, #2)

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    Othello

    ★★★★★

    William Shakespeare