BookShared
  • MEMBER AREA    
  • My Naam is Legio

    (By Madelein Rust)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 24 MB (24,083 KB)
    Format PDF
    Downloaded 626 times
    Last checked 11 Hour ago!
    Author Madelein Rust
    “Book Descriptions: Malan & Coetsee Privaat Ondersoeke se hulp word ingeroep om die moordenaar te vind van ’n afskuwelik geskende lyk. Dit neem doktor Renata Malan, ’n forensiese sielkundige, en haar vennoot en vertroueling, Stefan Coetsee, nie lank om vas te stel ’n reeksmoordenaar het toegeslaan nie.

    Vir hierdie moordenaar gaan dit egter meer oor die voorafgaande marteling as die slagoffers se dood. Dat hulle sterf, is trouens ’n “ongeluk” en die afgryslike martelmetodes stem ooreen met Middeleeuse tegnieke om demone uit te dryf.
    Renata worstel ook steeds met die private demone wat haar lewenslank agtervolg: Waar is haar pa, wat moord gepleeg het en steeds voortvlugtig is? Het sy die moordgeen by hom geërf? En in die lig daarvan, durf sy toegee aan haar liefde vir Stefan? In hierdie vyfde roman in die Malan & Coetsee-reeks vind sy uiteindelik antwoorde, hoewel party daarvan met byna onverteerbare pyn gepaardgaan. Sy word van ’n donker las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie.

    My naam is Legio is Rust se sewende roman. Haar vermoë om die aakligste en die weerloosste in die mens se psige bloot te lê het haar sedert haar debuut as een van die bekendste misdaadskrywers in Afrikaans gevestig.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Ewebeeld

    ★★★★★

    Chanette Paul

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    The Masterpiece

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Recipes for Love and Murder (Tannie Maria Mystery, #1)

    ★★★★★

    Sally Andrew

    Book 1

    The 6th Target (Women's Murder Club, #6)

    ★★★★★

    James Patterson

    Book 1

    5th Horseman (Women's Murder Club, #5)

    ★★★★★

    James Patterson

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer