BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Losprys

    (By Martin Steyn)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Martin Steyn
    “Book Descriptions: Die wêreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is.

    “Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.”

    Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys. ’n Hoë-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hê.

    Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primêre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak—en te verbreek—kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister.

    Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonliks agter die ontvoering skuil?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    A Lady's Guide to Fortune-Hunting (A Lady's Guide, #1)

    ★★★★★

    Sophie Irwin

    Book 1

    7 dae (Bennie Griessel, #3)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Donker web

    ★★★★★

    Fanie Viljoen

    Book 1

    The Pearl Sister (The Seven Sisters #4)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    Toekomsmens

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    Die Dooies Praat Nie

    ★★★★★

    Peet Venter

    Book 1

    The Silkworm (Cormoran Strike, #2)

    ★★★★★

    Robert Galbraith