BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Dinge wat ek nie van skape geweet het nie

    (By Jaco Jacobs)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Jaco Jacobs
    “Book Descriptions: Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ...
    Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie.

    In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer.

    Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het.

    Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel.

    Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra.

    En die belangrikste van als: Hy leer homself ken.

    Kort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis ...

    Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Mot en de metaalvissers

    ★★★★★

    Sanne Rooseboom

    Book 1

    Missie afbreken (De wereld van Gozert, #3)

    ★★★★★

    Pieter Koolwijk

    Book 1

    Films die nergens draaien

    ★★★★★

    Yorick Goldewijk

    Book 1

    De jongen die van de wereld hield

    ★★★★★

    Tjibbe Veldkamp

    Book 1

    De spin en de sleutel

    ★★★★★

    Anna Woltz

    Book 1

    De meestervervalser

    ★★★★★

    Annemarie Jongbloed

    Book 1

    Wie achter deze deur verdwaalt

    ★★★★★

    Rindert Kromhout

    Book 1

    Ravi en de laatste magie

    ★★★★★

    Sanne Rooseboom

    Book 1

    De trollen van Leif

    ★★★★★

    Pieter Koolwijk

    Book 1

    De flat aan het einde van de wereld

    ★★★★★

    Arndís Þórarinsdóttir

    Book 1

    Patroon

    ★★★★★

    Marco Kunst

    Book 1

    Mus en kapitein Kwaadbaard en De 5 slangen (Mus en kapitein Kwaadbaard, #1)

    ★★★★★

    Kevin Hassing

    Book 1

    Ik ben hier!

    ★★★★★

    Joke van Leeuwen

    Book 1

    De lijst van Violet Sopjes

    ★★★★★

    David Vlietstra

    Book 1

    Alaska

    ★★★★★

    Anna Woltz