BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Paaiboelie

    (By Chanette Paul)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Chanette Paul
    “Book Descriptions: Skatryk Eduard Swiegelaar is sewe jaar gelede in die teenwoordigheid van sy sexy trofeevrou doodgeskiet. Jojo Richter moet uitvind wat werklik gebeur het.

    Die moord op ’n gesiene ou bok, en sy jong blaar se moontlike aandeel daaraan, fassineer Jojo egter minder as die stories oor die weduwee se nuwe blyplek. Soos die storie van die haaslipseuntjie wat op ’n stormnag verdrink het, en sedertdien aan mense verskyn voor hulle sterf of verdwyn.

    Wat op Crystal Crags gebeur, bly egter op Crystal Crags en so is dit al die afgelope eeu.

    White trash gebore, is Zaan Mentz nou welaf ná haar man se moord. Sy voel uiteindelik veilig toe sy haar droomhuis aan die rand van ʼn misterieuse strandmeer koop – ver weg van haar stiefkinders se giftige dampkring.

    Op die Crystal Crags-landgoed het verandering egter nog altyd die ongeluksvoël se ongebore kuikens aan die eiers laat pik en die Duiwelsdriehoek se gramskap gewek.

    Terwyl Jojo die gebeure van ʼn enkele oggend ontrafel, dobber die geheime wat vir langer as ʼn honderd jaar verswyg is boontoe en in albei gevalle staan Zaan in die brandpunt.

    Wilna Adriaanse: “Chanette beskik oor die vermoë om met baie drade te weef en aan elkeen van haar karakters ʼn unieke stem te gee.”

    Paaiboelie is die vierde spanningsroman waarin Jojo Richter haar navorsingsvernuf inspan om moordenaars vas te trek. Paaiboelie se voorgangers is Siende Blind, Raaiselspieël en Ewebeeld.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Hard Rain (Rogue, #1)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Offers vir die vlieë

    ★★★★★

    Fanie Viljoen

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Milk Tart Murders (Tannie Maria Mystery #4)

    ★★★★★

    Sally Andrew

    Book 1

    Heimwee

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Atlas: The Story of Pa Salt (The Seven Sisters, #8)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Fly Away (Firefly Lane, #2)

    ★★★★★

    Kristin Hannah