BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Eggo’s in die Skimberge

    (By Kobie Krüger)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Kobie Krüger
    “Book Descriptions: Mattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar ’n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie.

    Met ’n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en Henk na die Skimberge toe. Maar hulle kry teëspoed: hulle beland in ’n ravyn en verdwaal in ’n woud. Wanneer hulle met die woud se inwoners kennis maak, begin hulle die Skimberge se geheime te verstaan, en die ondersoek word ’n fabelagtige avontuur met verrassende gevolge...”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Life of Pi

    ★★★★★

    Yann Martel

    Book 1

    Krismis van Map Jacobs

    ★★★★★

    Adam Small