BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Sonder Chocolate Charlie

    (By Marga Jonker)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Marga Jonker
    “Book Descriptions: Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf.

    Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en dié moes uitgesit word. Sy kan weens ’n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou ’n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep. Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en dié sorg vir ’n hele intrige.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Lore Olympus: Volume Two (Lore Olympus, #2)

    ★★★★★

    Rachel Smythe

    Book 1

    [email protected] (Thomas@, #2)

    ★★★★★

    Carina Diedericks-Hugo

    Book 1

    The Bad Beginning (A Series of Unfortunate Events, #1)

    ★★★★★

    Lemony Snicket