BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Anderkant Pontenilo

    (By Irma Joubert)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Irma Joubert
    “Book Descriptions: Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teestaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beinvloed word. En in ‘n klein Italiaanse dorpie woon die beeldhouer Guiseppe Romanelli en sy seuns. Ook Don Veneto en sy pragtige dogter Gina. Die dorpsmense het van altyd af geweet dat sy en Antonio, Guiseppe se een seun, vir mekaar bestem was; die twee raak spoedig verloof. Antonio word opgeroep om in Noord-Afrika te gaan veg, maar hy word ‘n krygsgevangene en beland op die Fouries se Bosvelplaas in Suid-Afrika waar hy klipwerk doen. En hier ontmoet hy vir Klara, ‘n meisie wat ‘n vriend en geesgenoot word... ‘n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog almal raak. En dat die brue wat ons bou soms ‘n opdraand pad aan die anderkant het.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    An Echo in the Darkness (Mark of the Lion, #2)

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    Icarus (Benny Griessel, #5)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    De Camino

    ★★★★★

    Anya Niewierra

    Book 1

    The Sons of Encouragement: Biblical Stories of Aaron, Caleb, Jonathan, Amos, and Silas (Historical Christian Fiction with In-Depth Bible Studies)

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    De maagd van Rosendael

    ★★★★★

    Lydia Rood

    Book 1

    The Masterpiece

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    As Sure as the Dawn (Mark of the Lion, #3)

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    De draad die ons verbindt

    ★★★★★

    Dineke Epping

    Book 1

    The Boy at the Top of the Mountain

    ★★★★★

    John Boyne

    Book 1

    Thief of Corinth

    ★★★★★

    Tessa Afshar

    Book 1

    The Last Hunt (Benny Griessel, #6)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    De beesten

    ★★★★★

    Gijs Wilbrink

    Book 1

    Die tuiskoms

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    The Girl behind the Red Rope

    ★★★★★

    Ted Dekker